100-dae van beurtkrag in winter? Landbou word lamgelê!

Die bekende Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher, sê die ANC-regering behoort ander maniere te kry om voortdurende beurtkrag te verhoed. Hy sê die huidige beurtkragtoestand kan ‘n verwoestende slag vir boere se produksieplanne wees, veral wat besproeiing betref aangesien Eskom dié winter 100-dae se beurtkrag voorspel: