IVP maak skoonskip in KZN

Die Inkhata Vryheidsparty in die buurland se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê die party is gelukkig met die uitslae in KwaZulu-Natal waar hulle sommige munisipaliteite gewen het. Hlengwa sê volgens voorspellings oor die verkiesing, is dit ‘n goeie oorwinning vir die party in ‘n provinsie wat as ‘n ANC-vesting bekend staan: