Metcalfe sê oor ivermektien-brief

Die bekende regsman Richard Metcalfe het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die jongste in verband met ‘n eis oor ivermektien. Hy het vroeër die jaar namens 167 Namibiërs, wat 90 medici insluit, ‘n brief aan die minister van gesondheid dr. Kalumbi Shangula geskryf waar daar geëis word dat die medikasie goedgekeur word vir die behandeling van Covid…