Israel oorweeg sy opsies…

Die Israelse Weermag sê die land se oorlogskabinet het militêre planne oorweeg om op Iran se aanvalle te reageer. Iran het die naweek ʼn ongekende aanval op Israel uitgevoer uit weerwraak vir die aanval op sy konsulaat in Sirië waarin sewe Iranse offisiere dood is. Die IDF se leërstafhoof, Herzi Halevi, sê hulle het verskeie eensydige opsies wat hom toelaat om met krag te reageer sonder om spanning te verhoog: