Israel gaan 1 miljoen Pfizer-entstofdosisse aan Palestina gee

Israel gaan een miljoen dosisse van Pfizer se entstof wat binnekort verval aan Palestina gee, het Israel se premier, Naftali Bennet gesê. Volgens internasionale media sal Israel dan weer een miljoen dosisse ontvang wanneer Palestina se besending arriveer. Hide message history