IPC kan nie saam maak nie, geen locus standi

Die Independent Patriots for Change sê hy kan nie by sewe ander opposisiepartye aansluit om die prosesse wat gebruik is vir die heraanstelling van Paulus Noa in die hof uit te daag nie. Na verwagting sal die PDM, die LPM, die RDP, die All People’s Party, die Namibian Economic Freedom Fighters, die RP en Nudo vandag ‘n dringende aansoek by die hof indien in die verband. Volgens die IPC-party het hy nie locus standi nie. Imms Nashinge, woordvoerder van die IPC…