Invordering van uitstaande belasting moet verbeter – ekonoom

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, het vanoggend by ‘n openbare vergadering oor belasting-aangeleenthede aangekondig dat die Khomas-streek meer as 5,6 miljard Namibiese dollar skuld, sonder rente en laatfooie. Talle openbare instellings en regeringskantore is agter in hul belastingbetalings en volgens die plaaslike ekonoom Jason Kasuto van Monasa Advisory and Associates, is dit belangrik dat invordering verbeter…