Ingrypings by suiwel – beter laat as nooit

Reaksie word ontvang oor kommentaar deur die landbouminister Calle Schlettwein dat dringende ingryping van die regering vereis word om die plaaslike suiwerlbedryf van totale ineenstorting te red. Schlettwein het aangedui dat beperkinge op ingevoerde suiwelprodukte die enigste lewensvatbare kort-termyn maatreël is. Wallie Roux ‘n plaaslike landbou kenner het sy reaksie so verwoord.