Dit reën net as die druppels val, sê Dolf de Wet

Dit wil voorkom asof die eerste vog in die verre Suide van die land inbeweeg met voorspellings van ‘n paar druppels wat kan voorkom. Kosmos 94.1 Nuus het ingeloer by Dolf de Wet van plaas Michberg naby Grünau om uit te vind oor of die voorspellings reg is…