Degé reageer op brande, en houtskoolproduksie

Die Houtskoolprodusente Vereniging het gereageer op die jongste aantygings dat die onlangse veldbrande deur dié produsente veroorsaak word. Duisende hektaar is in die afgelope sewe dae verwoes in reuse-brande regoor die land. Michael Degé, bestuurder van die vereniging sê die brande word deur nalatigheid veroorsaak…