Informele boerdery dra baie by aan landelike ekonomie

In Suid-Afrika lui berigte dat die land se informele landbou-sektor nie deel vorm van die land se statistieke nie en tog, is die bydra baie groot. Daar word berig dat informele varkboere 890 000 diere besit wat tot 23 000 werksgeleenthede skep. Maar hoe belangrik is die sektor presies? Wallie Roux, ‘n plaaslike landbou-navorser het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.