Hunt verduidelik 55 miljard pond in belastingverhogings

Die Britse finansminister is in die spervuur. Britse media wil weet hoe hy, ‘n paar weke gelede in dieselfde pos, van die grootste belastingbesnoeiings beloof het, en Donderdagmiddag, meer as 55 miljard Britse pond in belastingverhogings aangekondig het in sy Herfsverklaring. Hunt sê hulle was eerlik met die Britse volk…