Hoenderkop? Nee, hoender sonder ‘n kop… hoor hier!

Mike the Headless Chicken (20 April 1945 – 17 Maart 1947) was ‘n Wyandotte-hoenderhaan wat 18 maande geleef het nadat sy kop afgesny is. Hy het oorleef omdat die meeste van sy breinstam ongeskonde gebly het en nie gebloei het nie. Na die verlies van sy kop het Mike nasionale roem verwerf tot sy dood in Maart 1947. Hy is dood weens ‘n bloedklont. In Fruita, Colorado, word ‘n jaarlikse “Mike the Headless Chicken Day” in Mei gehou…. Nou ja, ek het al van die gesegde ‘hoenderkop’ gehoor maar nog nooit van so iets nie.