Hoe vaar Namibië met die beskerming van sy oseane?

Die Verenigde Nasies se kantoor vir klimaatsverandering sê die jongste navorsing dui daarop dat oseane van kritiese belang is. Meer as 90 persent van aardverwarming word deur die wêreld se oseane geabsorbeer word en dat die see as ‘n buffer vir klimaatsverandering reageer. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike Ekoloog Dr. Peter Cunningham gepraat oor hoe Namibië in die verband vaar…