Boris sê Skotse referendum is roekeloos

Die Britse Eerste Minister Boris Johnson sê meeste mense dink nie dit is die regte tyd om ‘n referendum oor onafhanklikheid vir Skotland te hou nie. Johnson sê soos die Verenigde Koninkryk uit die pandemie uitkom met ‘n hoogs suksesvolle intentingsprogram, is die beter dat die land verenig is. Hy sê om die referendum nou te hou is roekeloos.