Henties se straathond gevind

‘n Hawelose hond wat op Hentiesbaai se strate versorg word deur verskeie inwoners van die dorp, het die nuus gehaal. Sy is wyd gedeel op Facebook omdat sy eenvoudig weggeraak het. Sy is uiteindelik opgespoor by Kaap Kruis en volgens Natasha Britz van Angel Animals Home, is dit hartroerend lede van die gemeenskap, oor sosiale media gekommunikeer het, die plasings gedeel het en die tefie opgespoor het en gaan haal het.

Britz sê ‘n gelukkige einde is in sig…