Harry Simon in November vanjaar weer in die kryt

Boks..Die voormalige wêreldkampioen Harry Simon beplan om volgens plaaslike media op 20 November vanjaar deur die toue te klim vir ‘n geveg teen Martin Shambo. Dit gaan volgens die twee boksers ‘n aand vol aksie wees wat mense se gedagtes bietjie van die Covid-19-pandemie kan aflei.