Jongste oor Daurês se groen-waterstof

Konstruksie van Fase 1 van die Daurês Groen-waterstof Dorp is 85 persent voltooi, en die projek sal na verwagting teen einde Julie vanjaar 18 ton waterstof en 100 ton groen ammoniak produseer. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Jerome Namaseb, die uitvoerende hoof van die Daurês Groen-waterstof Dorp, wat ‘n opdatering oor die projek gee.

Inflasie sal gevolglik ook styg en huishoudings en besighede sal verder onder druk geplaas word wanneer plaaslike owerhede hulle tariewe opstoot.