Hancock sê jammer vir Covid-sterftes

Brittanje het, nes talle ander lande regoor die wêreld, baie foute begaan in die regering se reaksie teenoor Covid. Die voormalige minister van gesondheid, Matt Hancock is tans besig om te getuig in die land se sogenaamde Covid-ondersoek. Hy het om verskoning gevra vir die sterfgevalle.