Hallo, ons is ook hier – Saai SA

Die Suid-Afrikaanse landbou-organisasie, Saai, sê hulle was nog nooit slegs toeskouers in die landboubedryf nie. Voorsitter Theo de Jager sê hy is bekommerd oor uitsprake deur die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, wat sê kader-ontplooiing moet te alle tye geld sodat ontwikkeling kan voortgaan aangesien die burgerlike samelewing se vernuwing te stadig is. De Jager sê hierdie siening ontken die vordering wat organisasies soos Saai in provinsies soos Mpumalanga, Limpopo en die Vrystaat gemaak het: