Cosatu sê veiligheid van werkers moet eerste kom

Cosatu moedig die Departement van Indiensneming en Arbeid aan om op te tree teen gesondheids- en veiligheidsoortredings in hoë-risikosektore na ‘n reeks dodelike werkplekvoorvalle. Onlangse tragedies sluit in die dood van meer as 30 konstuksiewerkers in George in die Wes-Kaap; vyf in eNgcobo in die Oos-Kaap; vier in Ballito in KwaZulu-Natal; asook elf vermiste vissermanne aan die Houtbaaise kus. Matthew Parks van Cosatu spreek meegevoel uit met die families en vra dringende optrede om nalatige werkgewers aanspreeklik te hou: