Groot veldbrand woed tans by Osona militêre basis

‘n Groot veldbrand woed tans by die Osona militêre basis tussen Windhoek en Okahandja. Nooddienste is op pad na die toneel om te help om die brand te bestry. Yanna Smith van Kosmos 94.1 Nuus is op die toneel met meer besonderhede.