Groot Harley-byeenkoms die naweek

Die Skeleton Coast-byeenkoms vir Harley Davidson-eienaars begin vandag en duur tot Sondag. Daar word verwag dat ‘n hele paar honderd motorfietse hul pad vanaf Windhoek na die kus vandag sal maak. Francois Lottering het die besonderhede.