Groendraai Primêre Skool kry weer staatsfondse

Leerders en onderwysers van Groendraai Primêre Skool is dankbaar dat die Namibiese onderwysministerie hul befondsing aan die skool hervat het. Die skool is sowat 60 kilometer suidwes van Rehoboth geleë en 238 leerders in die koshuis. Befondsing is verlede jaar gestop weens beweerde wanbesteding. Tot op hede, moes die skool in bedryf bly en leerders onderrig huisves en voed. Charlton Rickerts, die skoolhoof het aan Kosmos 94.1 gesê dit was ‘n baie moeilike tyd vir hulle toe hulle fondse gehad het nie.

Hy het gesê die bestuur van die skool het hul begroting deeglik uitgewerk.