Graad 12-leerders sukkel met beurtkrag by studie-kampe

Die Departement van Basiese Onderwys in Suid-Afrika sê beurtkrag kan graad 12-leerders raak. Sommige matrieks woon tans studie-kampe regoor die land by. Volgens die departement se woordvoerder, Elijah Mhlanga, het die leerders elektrisiteit nodig. Hy sê die departement skakel tans met Eskom met die hoop dat sommige gebiede die kragonderbrekings kan vryspring: