Burgemeester spreek skok uit na skietery op families by 4 Julie-parade

Die burgemeester van Highland Park in Chicago, Nancy Rotering het met skok gereageer op die massaskietvoorval wat tydens ‘n parade ter herdenking van die VSA se onafhanklikheidsvieringe op 4 Julie plaasgevind het. Daar word beaam dat die dag vir altyd vir veral die kinders wat teenwoordig was, ‘n herinnering sal wees. Ses mense is dood en 36 beseer.

Burgemeester spreek skok uit na skietery op families by 4 Julie-parade