Gevriesde kwotas dra niks by nie

Fishcor hou ‘n veiling van 5 000 metrieke ton stokvis, op ‘n gevriesde kwota basis. Die maatskappy wil volgens berigte 60 miljoen Namibiese doller met die kwota verdien om operasionele kostes te dek. Maar, die verkoop van gevriesde kwotas hou geen voordeel vir Namibië in nie omdat die vis gevang word en direk van die vaartuig verkoop word. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike Ekonoom Klaus Schade gepraat …