Gesondheidsminister sê SAners is entstof-huiwerig

Die Suid-Afrikaanse minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla sê die land het die afgelope paar maande baie vordering gemaak om Covid-entstowwe aan inwoners te lewer. Hy sê een van die grootste uitdagings nou, is om entstof-huiwerigheid onder inwoners aan te spreek. Phaahla sê daar is tot op datum meer as 30,3 miljoen dosisse Covid-entstowwe landwyd toegedien. Fritz Platt, ons korrespondent in Kaapstad …