Geopolitiek: Afrika is in die moeilikheid

Afrika is in die moeilikheid. Dit is die mening van die politieke ontleder, professor Andre Duvenhage, wat sê die verdeeldheid in die wêreld se geopolitiek, met vyandigheid tussen die VSA en China, en die oorlog in Oos-Europa, laat Afrika in ‘n baie moeilike posisie en hy sal moet ‘n besluit maak oor sy alliansies…

Hy het veral sy kommer oor die toenemende spanning tussen die VSA en China uitgespreek…