Gebruik goeie oordeel – Geingob

President Hage Geingob het alle Covid-maatreëls onveranderd gehou tot middernag, 15 Junie maar, het lede van die publiek gemaan om versigtig te wees en goeie oordeel te gebruik.