Gasvryheidsbedryf in SA kry nog bystand

Restaurante, spyseniering- en verblyf-ondernemings in die buurland wat platgeslaan is deur die vernietigende ekonomiese uitwerking van die pandemie, gaan nog ‘n hupstoot kry met die Sekela Gasvryheid-ondersteuningprogram. Sukkelende ondernemings wat reeds gehelp is met handelsafslag en ander wat ondersteuning gekry het van die program ter waarde van 2 miljoen Suid-Afrikaanse rand, gaan nou nog hulp kry wat gaste na hul ondernemings sal trek. ‘n Entrepreneur van Kwa-Zulu-Natal, Emmanuel Phulani-Ncube, se die program het sy onderneming gehelp: