Oscar-parool: Reeva se ma weier, hy bly sit

Dit wil voorkom asof alle hoop wat Oscar Pistorius gehad het om parool die jaar te kry, verlore is. Pistorius het sy meisie, die model Reeva Steenkamp op Valentynsdag 2013 doodgeskiet en is in 2015 skuldig bevind. Hy het uiteindelik 13 jaar tronkstraf ontvang en het vroeg vanjaar in aanmerking vir parool gekom. Maar, soos die Suid-Afrikaanse forensiese kriminoloog, dr. Pixie du Toit, is Reeva se moeder, June, nog nie gereed dat Pistorius vrygelaat word nie.

Volgens die jongste berigte sal Pistorius eers volgende jaar Maart weer in aanmerking kom vir parool.