Simonis Storm sê toerisme sal vanjaar groei

Die makelaarsfirma Simonis Storm is positief oor goeie groei in die gasvryheidsektor vanjaar. Inentings het ook reisigers se planne vergemaklik en dit is twyfelagtig of Namibië inentings sal vereis vir toegang tot die land, soos talle eerste-wêreld lande dit reeds doen. Theo Klein, ‘n ekonoom by Simonis Storm het die ontleding gedoen….