Fashion Week help industrie om te ontwikkel

Terwyl Namibië nie ‘n groot modebedryf het nie, is daar verskeie ontwerpers wat redelik goed doen en sukses behaal met hulle skeppings. Die Windhoek Fashion Week het die naweek afgesluit. Die geleentheid poog om rolspelers in die industrie bymekaar te bring en verder te ontwikkel. Luis Munana, die stigter van die geleentheid het meer…