F1 gaan China toe

Formule Een is vir die eerste keer in vyf jaar terug in China met ‘n naweek wat ‘n Saterdag-snelren insluit. Met slegs ‘n uur om hiervoor te oefen het verskeie renjaers kommer uitgespreek oor beperkte oefening op ‘n opgeknapte baan, wat volgens die huidige spesifikasie vir F1-motors, onbekend is. Sjanghai-nuweling, Oscar Piastri neem aan sy eerste wedren in Sjanghai deel en sê McLaren kan dalk sukkel: