Erongo-goewerneur sê opleiding is top-prioriteit

Die goewerneur van die Erongo-streek Neville Andre sê die ontwikkeling van Namibiërs, sowel as opleiding en opvoeding, is ‘n prioriteit van die Namibiese regering. Volgens Andre is dit iets waarvoor almal dankbaar kan wees.