Ekwinoks sal impak op mediahuise hê

Die opkomende ekwinoks in September sal ‘n uitwerking hê op mediahuise in die land wat van satelliete gebruik maak. In die sentrale dele van die land sal die impak tussen 9 en 15 September ervaar word terwyl die Suide tussen 7 en 13 die impak sal hê en die Noorde, tussen 11 en 17 September. Dr. Riaan Steenkamp van die hoof van Unam se fisika-departement verduidelik hoe dit werk.