Toelae vir armes skep meer afhanklikheid as tydelike bystand

Daar word in sommige kringe kritiek uitgespreek oor ‘n moontlike universiele basiese inkomstetoelaag en ook, die talle maatskaplike toelaes wat plaaslik en ook in die buurland betaal word. Kenners meen dit skep afhanklikheid maar, volgens Theo Klein, ‘n ekonoom by Simonis Storm in die hoofstad, toon navorsing dat dit net voorkom in armer gemeenskappe en nie in verband met byvoorbeeld, tydelike ondersteuning in verband met die pandemie nie.