EFF hou hul eie Vryheidsdagvieringe

As deel van die feesvieringe in Suid-Afrika, het The Economic Freedom Fighters hul eie saamtrek gehou waar hul hoofbevelvoerder, Julius Malema, gesê het Suid-Afrika moet sy strate van die misdadigers terugeis. Suid-Afrika vier vandag sy 28ste Vryheidsdag.