The Beast en Jonas Matheus klim op 28 Mei in die bokskryt

Boksnuus: MTC Nestor Sunshine Promotions se Mateus ‘The Beast’ Heita en MTC Salute se Jonas Matheus het oorlog teen mekaar verklaar en sal op 28 Mei teen mekaar in die kryt klim vir die die WBA Pan-Afrika superbantamgeswig-titel. Die boksgeveg sal by die Kuisebmond-stadion op Walvisbaai.