Drie nuwe instansies plaaslik geakkrediteer

Drie nuwe instansies is deur die Namibiese Kwalifikasie-owerheid het drie instansies goedgekeur. In ‘n persverklaring sê die owerheid dat die Atlantic Training Institution, die Namibian Maritime and Fisheries Institute en die Ngato Vocational Training Centre is nou op sy lys. Verskeie ander instansies is ook weer geakkrediteer en verskeie nuwe kursusse is ook bygevoeg. Daar is tans 60 goedgekeurde instansies met 769 kursusse in die land. Catherine Shipushu van die owerheid het weer ‘n beroep op studente en instansies gedoen om te akkrediteer.