Drank oorheers (weer) Copps 94.1 se uitdagings

Copps 94.1 het oudergewoonte Vrydagaand in die hoofstad patrollie gedoen. Volgens Francois Lottering was dit ‘n redelike stil aand met die normale uitdagings wat alkohol misbruik insluit.