Dit gaan goed met Geingob-egpaar

Terwyl President Hage Geingob tekens toon van totale herstel van sy Covid-infeksie is dit nie duidelik wanneer hy terug sal keer werk toe nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die eerste minister dr. Saara Kuugongelwa Amadhila gepraat…