Geliefde ‘Nenna’ sterf

Shaleen Surtie Richards, beste bekend vir haar rol as Nenna in die Suid-Afrikaanse sepie Egoli en Fiela Komotie in die ikonies rolprent Fiela se Kind, is op die ouderdom van 66 oorlede. Berigte uit die buurland lei dat sy in haar huis in Johannesburg oorlede is maar daar is geen verdere inligting in die huidige stadium bekend nie.