Dis hoekom ons repokoers en SA s’n dieselfde moet wees

Die Bank van Namibië sal Woensdag die jongste terugkoopkoers aankondig. Verskeie ekonome meen dat die koers met 50 basispunte sal verhoog, net om die plaaslike repokoers in lyn te kry met dié van Suid-Afrika. Kosmos 94.1 Nuus het met ‘n plaaslike ekonoom Gabriel Erastus gepraat om te verduidelik waarom Namibië se repokoers altyd of meestal volgens Suid-Afrika s’n is.