Swart vroue in SA mees kwesbaar vir werkloosheid

Navorsing het weereens bewys vroue ly steeds die ergste onder Suid-Afrika se werkloosheidskrisis, al is die ekonomie aan die herstel van die Covid-19-pandemie. ‘n Spesialis van die organisasie Diversity, Terry Oakley-Smith, sê dis veral swart vroue wat kwesbaar is, met ‘n werkloosheid-syfer van 40,6 persent in die eerste kwartaal van 2022: