Dinge lyk baie goed vir landbou in die streek

Volgens die bekende Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom, Wandile Sihlobo, is daar goeie tekens wat aandui op nog ‘n gunstige landbouseisoen vir die Suider-Afrikaanse-streek in 2022-23. Sihlobo het hierdie voorspellings gemaak na aanleiding van Suid-Afrika se Seasonal Climate Watch. Hy deel die goeie nuus met Kosmos 94.1 Nuus.