Die wettiging van dagga in ons land bly in die nuus

Daar is nog nie ‘n finale besluit geneem oor die wettiging van dagga in Namibië
nie. Finale voorleggings en insette van die publiek is op die oomblik steeds onder die
loep. Die leier van die dagga-party in Suid-Afrika, Jeremy Acton het met Kosmos 94.1
Nuus gepraat.