Die impak van Covid-19 op Afrika onder die loep

Een van die wêreld se voorste finansiële groepe, die Mitsubishi -UFJ finansiële groep,
werk saam met Invest Africa die toonaangewende handels en beleggingsplatform vir
die vasteland, om te help met volhoubare herstel na die wydlopende impak van die
Covid-19-pandemie. Karen Taylor is Besturende Direkteur van Invest Africa het met
Kosmos 94.1 Nuus uit Londen gepraat.