Die Springbokspan gaan teen Covid-19 ingeënt word

Rugby: Die Springbokspan gaan betyds vir die internasionale seisoen teen Covid-19 ingeënt word. Dit sal die integriteit van die bio-veilige borrel waarin hulle binnekort gaan, versterk. Die Springbok-groep wat die Britse en Ierse Leeus die stryd sal aansê, word volgende Saterdag aangekondig. SA Rugby se direkteur van rugby, Rassie Erasmus, sê die groep sal uit 45 spelers bestaan wat die Suid-Afrikaanse A-span insluit